Аккорды
Тон: 0
Шрифт: 13
FCEk lewe, gemaak om na liefde te streweGОр vlerke van vriendskap te sweweCSonder vrae sonder sorgeGDag vir dag dreun ritme om my heen Voel die ure vol en tog alleen, Maar jou blik verslaan my vrese Sonsaffier lag in jou wese Bring geluk wat lank verlore wasFCEk lewe, gemaak om na liefde te streweGОр vlerke van vriendskap te sweweCSonder vrae oor wat more mag bring Mm... ah - ha О, ek lewe, verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede Die vrae was soos skadu's binne my deur die ligte lag en andwoord jy. En ek sien die sonverhale in jou oe nuwe tale - lees die storie van weerbegin.FCEk lewe, gemaak om na liefde te streweGОр vlerke van vriendskap te sweweCSonder vrae oor wat more mag bring Mm... ah - ha О, ek lewe, verstaan weer van droom en van vrede Die vreugde van leef in die hede Dat ek hier is vir 'n rede