Аккорды
Тон: 0
Шрифт: 13
DF#mGDKaren, onthou jy ons kuiers met koeldrankDF#mAA7Alleen in die kaia van jeugtyd se groenDF#mGDOnthou jy die dae van skool-bunk en kersbrandDF#mGDDie nagte vol honde en goed om te doenDF#mEk bring vir jou blommeGDEk gee jou genotDF#mAA7Ek leen jou my bicycle sonder 'n slotDF#mEk weet dit is laatGDEn jou ma-hulle slaapDF#mMaar ek moes net vir jou sêGEk het jou liefADEk het jou lief soos die KaapDF#mGDSaam het ons buite geklim in die somerDF#mAA7En fiets gery al op die soom van 'n droomDF#mGDWat is jy as jy groot is? Is die lewe net stroomopDF#mGDAl ons vrae het gewapper soos vlieërs aan 'n boomDF#mEk bring vir jou blommeGDEk gee jou genotDF#mAA7Ek leen jou my bicycle sonder 'n slotDF#mEk weet dit is laatGDEn jou ma-hulle slaapDF#mMaar ek moes net vir jou sêGEk het jou liefADEk het jou lief soos die KaapDF#mGDKaren, verstaan jy dat jare soos wynDF#mAA7Kan oudword in kanne vol vriendskap en sonDF#mGDWeet jy dat net kinders liewe Jesus kan liefhêDF#mGDMaar dat kinders die wêreld al meer gaan verstom